A A A A A

Psalms 97

1
Die Here regeer! Laat die aarde juig. Laat die talle eilande bly wees.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Die Here is Koning. Die aarde moet juig, die baie eilande moet bly wees.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
Die Here regeer! Sy skepping moet oorloop van blydskap. Van hier tot in die laaste hoekie van die wêreld moet hierdie blydskap weerklink.
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
Die Here regeer, die aarde moet juig, al die baie eilande moet bly wees!
Afrikaanse Bybel 1983

1
Die HERE is Koning; laat die aarde juig; laat baie eilande bly wees!
Afrikaanse Bybel 1933/1953