A A A A A

Psalms 84

9
Here God, die Almagtige, luister na my gebed. Luister, o God van Jakob! Sela
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Here, U wat oor alles regeer, U moet luister wanneer ek bid. God van Jakob, U moet luister. Sela
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Luister asseblief wat ek vra, o Here, U wat alles kan doen. U is die groot Bevelvoerder, die God van Jakob. Hoor my gebed.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Here, almagtige God, hoor my gebed, luister tog, God van Jakob! Sela
Afrikaanse Bybel 1983

9
HERE, God van die leërskare, hoor my gebed; luister tog, o God van Jakob! Sela.
Afrikaanse Bybel 1933/1953