6 |
Gelukkig is hulle wie se krag van U kom, wat hulle harte rig op ’n pelgrimstog. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
6 |
Dit gaan goed met mense wat weet dat U hulle sal beskerm en wat graag na u tempel wil kom. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
6 |
Gelukkig is mense wat hulle krag by U soek en wat heeltyd droom oor hoe hulle u huis gaan besoek. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
6 |
Dit gaan goed met mense wat hulle krag in U vind en graag na u tempel toe gaan. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
6 |
Welgeluksalig is die mens wie se sterkte in U is, in wie se hart die gebaande weë is. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|