A A A A A

Psalms 84

5
Gelukkig is hulle wat in u huis woon, waar hulle U deurentyd kan loof. Sela
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Dit gaan goed met mense wat in u tempel woon, hulle hou nie op om U te prys nie. Sela
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Gelukkig is die mense wat tuis voel in u huis en nie ophou om die mooiste dinge oor U te sê nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Dit gaan goed met mense vir wie u huis 'n tuiste is: hulle hou nie op om U te prys nie. Sela
Afrikaanse Bybel 1983

5
Welgeluksalig is hulle wat woon in u huis; hulle prys U gedurig. Sela.
Afrikaanse Bybel 1933/1953