3 |
Here, ek verlang, ek hunker na u woning. Met my hele wese, liggaam en gees, wil ek jubel oor die lewende God. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
Ek wil graag daar wees, ek verlang na die tempel van die Here, ek wil juig oor die God wat lewe. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Ek verlang so om net in u woonplek te staan. Ek wil baie bly wees omdat U die God is wat leef. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
Ek versmag van verlange na die tempel van die Here; met alles wat ek is, wil ek jubel oor die lewende God. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
My siel verlang, ja, smag na die voorhowe van die HERE; my hart en my vlees jubel uit tot die lewende God. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|