A A A A A

Psalms 84

2
Hoe lief het ek u woonplek, o Here, die Almagtige!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Here, U wat oor alles regeer, ek is lief vir u tempel.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Hoe wonderlik mooi is die plek waar U woon, o Here, groot Bevelvoerder oor alles en almal.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Hoe lief het ek u woning, Here, Almagtige!
Afrikaanse Bybel 1983

2
Hoe lieflik is u woninge, o HERE van die leërskare!
Afrikaanse Bybel 1933/1953