A A A A A

Psalms 84

10
O God, ons beskermer, kyk tog, betoon genade aan u gesalfde!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
O God, U moet goed wees vir die koning wat ons moet beskerm. U moet sorg vir u gesalfde.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
Pas ons aardse heerser asseblief mooi op, o God. Wees goed vir die een wat U spesiaal as koning gekies het. Hy moet ons beskerm.
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
Sien tog om na die koning, ons beskermer, o God; hou u gesalfde onder u sorg.
Afrikaanse Bybel 1983

10
o God, ons skild, kyk en aanskou die aangesig van u gesalfde.
Afrikaanse Bybel 1933/1953