A A A A A
Psalms 83
9
Selfs Assirië het by hulle aangesluit as bondgenote van die nasate van Lot. Sela
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Die mense van Assirië is ook saam met hulle, hulle help die kinders van Lot en maak hulle sterk. Sela
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
***
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Selfs Assirië het by hulle aangesluit; hulle help almal die kinders van Lot. Sela
Afrikaanse Bybel 1983

9
Ook het Assur by hulle aangesluit; hulle is 'n arm vir die kinders van Lot. Sela.
Afrikaanse Bybel 1933/1953