7 |
Dit is die Edomiete en Ismaeliete, Moabiete en Hagareërs, |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
7 |
Die vyande is die Edomiete, die Ismaeliete, die mense van Moab en die Hagreërs, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
7 |
[7-9] Hulle kom van oral af: kleintjies en grotes, swakkes en sterkes, onbekendes en mense uit bekende families. Al die volke wat U nie dien nie, span saam teen U. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
7 |
Edom en die Ismaeliete, Moab en die Hagareërs, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
7 |
die tente van Edom en die Ismaeliete, Moab en die Hagareners, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|