A A A A A
Psalms 83
6
Hulle het eenparig saamgespan, en ’n verdrag teen U gesluit:
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Ja, hulle besluit almal saam oor hulle planne, hulle maak 'n ooreenkoms, en die planne wat hulle maak, is teen U.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Hulle het saam besluit om teen U te veg. Hulle het ’n ooreenkoms teen u gemaak.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Hulle het eensgesind saamgespan en 'n verbond teen U gesluit:
Afrikaanse Bybel 1983

6
Want hulle het van harte saam raad gehou; teen U sluit hulle 'n verbond:
Afrikaanse Bybel 1933/1953