4 |
Hulle smee komplotte teen u volk, hulle maak planne teen hulle vir wie U beskerm. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
4 |
Hulle maak slim planne teen u volk, hulle praat oor wat hulle wil doen teen die mense vir wie U beskerm. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
4 |
Hulle praat agteraf oor u kinders. Hulle maak planne teen mense vir wie U beskerm. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
4 |
Teen u volk smee hulle komplotte in die geheim, hulle sweer saam teen dié wat onder u beskerming staan. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
4 |
Teen u volk smee hulle listig 'n plan en hou onder mekaar raad teen u verborgenes. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|