A A A A A
Psalms 83
2
Moenie onverskillig toekyk nie, o God. Moenie stilbly en niks doen nie, o God!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
O God, U moenie stilbly nie, U moenie maak of U niks hoor nie, U moet iets doen.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
God, hou op om my te ignoreer; U wil niks met my te doen hê nie. Moenie maak of U my nie hoor en dan niks doen nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Moet tog nie afsydig staan nie, o God, moet tog nie stilbly en niks doen nie!
Afrikaanse Bybel 1983

2
o God, hou U nie stil nie, swyg nie en rus nie, o God!
Afrikaanse Bybel 1933/1953