A A A A A
Psalms 83
17
Maak hulle tot skande, Here, sodat hulle u Naam sal eer.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
U moet hulle laat besef dat hulle sal verloor, sodat hulle sal weet wie U is.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Tref hulle baie hard! Hulle moet baie bang word. Laat hulle in die skande kom. Dan sal hulle agterkom wie U regtig is.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Laat hulle met skande daarvan afkom! Dan sal hulle weet wie U is, Here!
Afrikaanse Bybel 1983

17
Oordek hulle aangesig met skande, dat hulle u Naam kan soek, o HERE!
Afrikaanse Bybel 1933/1953