14 |
My God, maak hulle soos ’n tolbos, soos kaf voor die wind. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
14 |
My God, U moet ons vyande soos tolbosse maak, soos kaf wat wegwaai voor die wind. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
14 |
My God, laat hulle soos droë gras in die wind wegwaai. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
14 |
My God, maak tolbosse van hulle, stoppels in die wind, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
14 |
My God, maak hulle soos strooi, soos stoppels voor die wind. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|