A A A A A
Psalms 83
12
Maak hulle leiers soos Oreb en Seëb, en al hulle aanvoerders soos Seba en Salmunna.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
U moet met hulle leiers doen soos U gedoen het met Oreb en Seëb. U moet al hulle leiers laat sterf soos Sebag en Salmunna.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
***
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Maak met hulle leiers soos met Oreb en Seëb, met elkeen van hulle aanvoerders soos met Seba en Salmunna,
Afrikaanse Bybel 1983

12
Maak hulle, hul edeles, soos Oreb en Seëb, en al hulle vorste soos Seba en Salmuna,
Afrikaanse Bybel 1933/1953