11 |
By En-Dor is hulle vernietig, en het bemesting vir die grond geword. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
Hulle het gesterf by En-Dor, hulle lyke het op die grond gelê en vrot. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
[11-12] Daar is so baie voorbeelde van mense wat teen U in opstand was: Sisera, Jabin, Oreb en nog baie ander. U het hulle ’n skandelike dood laat sterf. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
Hulle is by En-Dor vernietig en hulle lyke het daar op die grond gelê en vergaan. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
hulle is verdelg by Endor, hulle het mis geword vir die grond. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|