A A A A A
Psalms 81
1
***
2
Jubel tot eer van God, ons sterkte! Jubel tot eer van die God van Jakob!
3
Sing! Slaan die tamboeryn! Laat hoor die klank van lier en harp!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied oor die parskuip. Van Asaf.
2
Julle moet juig, julle moet skree vir die God wat ons beskerm, vir die God van Jakob.
3
Julle moet musiek maak en op tamboeryne slaan, julle moet mooi musiek maak met liere en harpe.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
***
2
Sing mooi liedere om God groot te maak, want Hy gee ons krag. Wees bly terwyl julle die God van Jakob grootmaak.
3
Sing en speel op die musiekinstrumente. Maak lieflike klanke met julle musiekinstrumente.
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
Vir die koorleier: met musiek. Van Asaf.
2
Jubel tot eer van God ons sterkte, juig tot eer van die God van Jakob!
3
Sing, en slaan die tamboeryn, laat hoor die lieflike klanke van die lier en die harp.
Afrikaanse Bybel 1983

1
Vir die musiekleier; op die Gittiet. 'n Psalm van Asaf.
2
***
3
Hef aan 'n lied en laat die tamboeryn klink, die lieflike siter saam met die harp.
Afrikaanse Bybel 1933/1953