A A A A A
Psalms 81
9
“Luister, my volk, Ek wil julle waarsku. Israel, as julle maar net na My wou luister!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
“My volk, julle moet luister wanneer Ek julle waarsku. Ek wens Israel wil luister na My.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
My kinders, luister asseblief na My. Hoor wat Ek sê. Ek gee julle ’n opdrag:
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Luister, my volk, Ek gee julle 'n opdrag. Israel, luister na My:
Afrikaanse Bybel 1983

9
Hoor, my volk, en Ek wil jou dit inskerp; Israel, as jy tog na My wou luister!
Afrikaanse Bybel 1933/1953