7 |
“Die las op jou skouer het Ek afgehaal; jou hande kon die mandjie los. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
7 |
Die stem het gesê: “Julle moes swaar goed dra, maar Ek het dit afgehaal van julle skouers, julle kon die mandjies neersit. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
7 |
“Ek haal die swaar vrag van julle skouers af. Julle kan maar ophou met die harde werk. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
7 |
“Ek het die swaar drag van julle skouers afgehaal, julle kon die mandjies neersit. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
7 |
Ek het sy skouer bevry van die las, sy hande het die mandjie gelos. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|