6 |
Dit is as ’n herinnering vir Josef bepaal toe God teen Egipte opgetrek het. Ek het in ’n vreemde taal gehoor: |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
6 |
Hy het dit vir die nageslag van Josef gesê toe hulle uit Egipte gekom het. Ek het 'n stem hoor praat wat ek nie ken nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
6 |
Hy het gesê sy kinders moet dit doen toe Hy hulle in Egipte kom help het. In Egipte het ek ’n onbekende taal gehoor: |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
6 |
Hy het dit vir die nageslag van Josef as 'n dure plig opgelê toe hulle uit Egipte weggetrek het. Wat hulle toe nog nie geweet het nie, het hulle gehoor: |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
6 |
Hy het dit ingestel as getuienis in Josef toe Hy uitgetrek het teen Egipteland. 'n Taal wat ek nie geken het nie, het ek gehoor: |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|