A A A A A
Psalms 81
5
Want dit is die instelling vir Israel, die voorskrif van die God van Jakob.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Want dit is 'n wet vir die mense van Israel, die God van Jakob het dit besluit,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
God hou baie daarvan en wil dit so hê. Hy het so bepaal.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
want dit is 'n instelling vir Israel, 'n verordening van die God van Jakob.
Afrikaanse Bybel 1983

5
Want dit is 'n insetting vir Israel, 'n verordening van die God van Jakob.
Afrikaanse Bybel 1933/1953