A A A A A
Psalms 81
4
Blaas die ramshoring op nuwemaan en wanneer dit volmaan is, op die dag van ons fees!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Julle moet die ramshoring blaas op Nuwemaan-dag, en ook wanneer dit volmaan is, die dag wanneer ons feesvier.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Maak mooi musiek op die spesiale feesdae, op die nuwemaan en volmaan.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Blaas die ramshoring op nuwemaan, met volmaan, op ons feesdag,
Afrikaanse Bybel 1983

4
Blaas die basuin op nuwemaan, op volmaan vir ons feesdag.
Afrikaanse Bybel 1933/1953