3 |
Sing! Slaan die tamboeryn! Laat hoor die klank van lier en harp! |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
Julle moet musiek maak en op tamboeryne slaan, julle moet mooi musiek maak met liere en harpe. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Sing en speel op die musiekinstrumente. Maak lieflike klanke met julle musiekinstrumente. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
Sing, en slaan die tamboeryn, laat hoor die lieflike klanke van die lier en die harp. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
Hef aan 'n lied en laat die tamboeryn klink, die lieflike siter saam met die harp. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|