2 |
Jubel tot eer van God, ons sterkte! Jubel tot eer van die God van Jakob! |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
Julle moet juig, julle moet skree vir die God wat ons beskerm, vir die God van Jakob. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
Sing mooi liedere om God groot te maak, want Hy gee ons krag. Wees bly terwyl julle die God van Jakob grootmaak. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Jubel tot eer van God ons sterkte, juig tot eer van die God van Jakob! |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
*** |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|