A A A A A
Psalms 81
14
Ag, as my volk maar na My wou luister! As Israel net my weg wou volg!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
As my volk Israel na My geluister het, as hulle gelewe het soos Ek wil hê,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
Ag, as my kinders maar net na My wou luister en doen wat Ek vra!
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
Ag, as my volk maar na My wou luister, as Israel maar my wil wou doen,
Afrikaanse Bybel 1983

14
Ag, as my volk maar na My wou luister, Israel in my weë wou wandel!
Afrikaanse Bybel 1933/1953