A A A A A
Psalms 81
12
“Maar nee, my volk het nie geluister nie. Israel wou niks van My weet nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
“Maar my volk het nie geluister na My nie, Israel wou My nie hê nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
“Maar nee, my kinders wou nie luister nie. Hulle het mos beter geweet en die rug vir My gedraai.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
“Maar my volk het nie na My geluister nie, Israel wou niks met My te doen hê nie.
Afrikaanse Bybel 1983

12
Maar my volk het na my stem nie geluister nie, en Israel was vir My nie gewillig nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953