A A A A A
Psalms 81
11
Want Ek is die Here julle God wat julle uit Egipte gebring het. Maak julle mond wyd oop, dan sal Ek dit vol maak.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Dit is Ek, julle God die Here wat vir julle uit die land Egipte gebring het. Ek sal vir julle alles gee wat julle nodig het om te lewe.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Ek is mos julle Here, julle God! Dit is Ek wat julle daar in Egipte gehelp het. Ek sal goed vir julle sorg. Wat julle nodig het, gee Ek vir julle.’
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Ek is die Here julle God wat julle uit Egipte laat wegtrek het. Wat julle nodig het, sal Ek in oorvloed gee.’
Afrikaanse Bybel 1983

11
Ek is die HERE jou God wat jou laat optrek het uit Egipteland; maak jou mond wyd oop, dat Ek dit kan vul.
Afrikaanse Bybel 1933/1953