10 |
Julle mag nie ’n ander god dien, of voor ’n vreemde god buig nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
10 |
Julle moenie ander gode by julle hê nie, julle moenie buig vir die gode van ander volke nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
10 |
‘Moet nooit ander gode aanbid nie. Moenie voor vreemde gode neerbuig nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
10 |
‘Daar mag vir julle geen ander god wees nie, julle mag voor geen vreemde god neerbuig nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
10 |
Daar mag by jou geen vreemde god wees nie, en voor 'n uitlandse god mag jy jou nie neerbuig nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|