A A A A A
Psalms 70
4
Laat hulle vlug as beloning vir hulle skande, hulle wat sê: “Aha! Ons het hom!”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Daar is mense wat my spot, U moet hulle laat vlug, hulle moet weet dat hulle planne nie sal slaag nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Laat mense wat met my spot, voel hoe dit is om in die skande te kom. Hulle lag my mos uit en maak ’n gek van my.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Laat dié wat my spot, padgee omdat hulle self in die ellende beland het.
Afrikaanse Bybel 1983

4
Laat hulle wat sê: Ha, ha! teruggaan vanweë hul beskaming.
Afrikaanse Bybel 1933/1953