A A A A A
Psalms 70
2
Red my tog, o God! Kom gou, Here, en help my.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
O God, U moet gou maak en my red. Here, U moet gou maak en my help.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
God, moenie langer wag nie. Red my! Here, help my tog gou!
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Red my tog, o God, Here, kom my tog gou te hulp!
Afrikaanse Bybel 1983

2
o God, maak tog gou om my te red, o HERE, om my te help!
Afrikaanse Bybel 1933/1953