A A A A A

Psalms 7

8
Laat die nasies om U versamel. Sit op u troon, ver bo hulle verhewe.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
U moet al die volke bymekaarbring by U en U moet hoog bo hulle gaan sit op u troon.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Laat al die mense in die wêreld in ’n kring gaan sit. Dan gaan sit U op u troon in die hemel, daar van waar U die wêreld beheer. U is die sterkste, U heers oor almal.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Laat al die volke rondom U kom staan; neem hoog bo hulle u plek in op u regterstoel!
Afrikaanse Bybel 1983

8
En laat die vergadering van die volke U omring; keer dan bo hulle terug in die hoogte!
Afrikaanse Bybel 1933/1953