5 |
as ek ’n vriend van my verraai het, my vyand sonder rede beroof het, |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
5 |
hulle sê ek het my vriende verraai en ek het my vyande se goed gevat toe hulle niks verkeerd gedoen het aan my nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
5 |
As ek mense wat my wou help, of mense wat teen my was, sleg behandel het, kan hulle my maar in die grond in trap. Dan kan hulle my maar slegsê. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
5 |
as ek 'n vriend van my kwaad aangedoen het, as ek 'n teëstander van my sommer goedsmoeds kaalgestroop het, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
5 |
as ek hom kwaad aangedoen het wat in vrede met my geleef het ja, ek het hom gered wat my sonder oorsaak vyandig was, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|