A A A A A

Psalms 7

4
Here my God, as ek iets verkeerds gedoen het, as ek skuldig is aan onreg,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
My God die Here, my vyande sê ek het verkeerde dinge gedoen,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Here, my God, as ek dinge gedoen het wat nie reg is in u oë nie, wys dit tog vir my!
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
As ek iets verkeerds gedoen het, Here my God, as daar onreg aan my hande kleef,
Afrikaanse Bybel 1983

4
HERE, my God, as ek dit gedoen het, as daar onreg in my hande is,
Afrikaanse Bybel 1933/1953