A A A A A

Psalms 7

2
Here my God, ek soek u beskerming. Red my van al my vervolgers, red my!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
My God die Here, ek vra vir Ú om my te beskerm. Mense jaag my en hulle wil my vang, U moet my red en my vrymaak.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Here, U is my God. Ek skuil by U! Red my van almal wat my wil seermaak. Hou hulle ver van my af weg!
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
By U soek ek beskerming, Here my God. Help my, red my van almal wat my vervolg,
Afrikaanse Bybel 1983

2
HERE, my God, by U skuil ek; verlos my van al my vervolgers en red my;
Afrikaanse Bybel 1933/1953