17 |
Sy boosheid tref homself, sy geweld kom neer op sy eie kop. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
17 |
Hy wil my laat swaarkry en my seermaak, maar hy sal self swaarkry en seerkry. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
17 |
Deur hulle eie geknoei kom hulle tot ’n val. Die gewelddadige dinge wat hulle vir ander beplan, gebeur met hulleself. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
17 |
Sy boosheid tref homself, en die geweld wat hy beplan het, kom op sy eie kop af. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
17 |
Die onheil wat hy gestig het, keer op sy hoof terug, en sy geweld kom op sy skedel neer. [ (Psalms 7:18) Ek wil die HERE loof na sy geregtigheid en die Naam van die HERE, die Allerhoogste, psalmsing. ] |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|