16 |
Hy grawe ’n gat om ander te vang, maar val dan self daarin. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
Maar hy sal self val in die diep gat wat hy vir my gegrawe het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
Grawe ’n gat vir ander, dan val jy self daarin. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
Hy grawe 'n diep gat en val self daarin. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
Hy het 'n kuil gegrawe en dit uitgehol; maar hy het geval in die vangkuil wat hy gemaak het. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|