A A A A A

Psalms 7

15
Hy wat swanger is van sonde, wat verwagtend is van onheil, gee geboorte aan leuens.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Almal kan sien hy hou aan om verkeerde dinge te doen, hy laat mense swaarkry en hy lieg.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Hulle doen aanmekaar kwaad en bedrieg ander. Met hulle gebeur presies wat die spreekwoord sê:
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Die skuldige is soos iemand wat swanger geraak het van onreg, swanger is van kwaad en leuens voortbring.
Afrikaanse Bybel 1983

15
Kyk, hy is in barensweë van onreg en is swanger van moeite; hy baar leuens.
Afrikaanse Bybel 1933/1953