A A A A A

Psalms 7

14
Hy het dodelike wapens voorberei en sy vurige pyle is gereed.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
Maar sy eie wapens sal hom doodmaak, die pyle wat hy maak, sal sy eie huis aan die brand steek.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
U sit dodelike gif aan u pyl om u prooi te skiet. Almal wat skuldig is, doen dinge waarvan U niks hou nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
Hy hou dodelike wapens gereed en maak vir Hom brandpyle.
Afrikaanse Bybel 1983

14
en berei vir hom dodelike werktuie; Hy maak sy pyle brandende wapens.
Afrikaanse Bybel 1933/1953