13 |
As iemand nie berou het nie, maak Hy sy swaard skerp. Hy span sy boog en hou dit gereed. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
Die vyand hou nie op nie, hy maak sy swaard skerp, hy trek sy boog styf, hy wil my skiet. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Dan is U soos ’n jagter wat u swaard skerp maak en pyl en boog span om die slagoffer te skiet. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
Hy maak sy swaard elke keer weer skerp, Hy span sy boog en lê aan. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
As hy hom nie bekeer nie, maak Hy sy swaard skerp; Hy span sy boog en mik daarmee |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|