A A A A A

Psalms 7

12
God is ’n regverdige regter; God oordeel bose mense daagliks.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
U is 'n regverdige Regter, o God, U is 'n God wat altyd mense straf wat skuldig is.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
God is ’n eerlike regter. Hy neem altyd die regte besluite. U word kwaad vir mense wat verkeerde dinge doen. As iemand nie sy sondes laat staan en doen wat U wil hê nie, straf U hom.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
God is 'n betroubare regter, 'n God wat altyd die skuldiges straf.
Afrikaanse Bybel 1983

12
God is 'n regverdige regter, en 'n God wat elke dag toornig is.
Afrikaanse Bybel 1933/1953