A A A A A

Psalms 7

11
God is my skild, Hy wat opregtes van hart verlos.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
U is my skild, o God, U beskerm mense wat eerlik is.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
U beskerm my, want U help almal wat reg voor U leef.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
God wat die opregtes help, is my beskermer.
Afrikaanse Bybel 1983

11
My skild is by God wat die opregtes van hart verlos.
Afrikaanse Bybel 1933/1953