A A A A A

Psalms 7

1
***
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
'n Klaaglied van Dawid. Hy het hierdie lied vir die Here gesing oor iets wat Kus, van die Benjamin-stam, vir hom gesê het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
***
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
'n Klaaglied van Dawid wat hy vir die Here gesing het na aanleiding van die dade van Kus, 'n Benjaminiet.
Afrikaanse Bybel 1983

1
Sjiggajon van Dawid wat hy tot eer van die HERE gesing het weens die woorde van Kus, die Benjaminiet.
Afrikaanse Bybel 1933/1953