A A A A A
Psalms 60
9
Gilead is Myne, ook Manasse behoort aan My. Efraim sal my krygsmanne voortbring en Juda sal my konings oplewer.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Die land Gilead is my land, die land van Manasse is ook Myne. Die land Efraim is vir My soos die helm op die kop van 'n soldaat. Die land Juda is vir My soos die septer in die hand van 'n koning.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Die hele land is Myne. Ek het vir julle elkeen plek gemaak. In Juda se gebied bly die koning.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Aan My behoort Gilead, aan My behoort Manasse! Efraim is my vernaamste vesting, Juda my koninklike gebied.
Afrikaanse Bybel 1983

9
G¡lead is myne en Manasse is myne, en Efraim is die beskutting van my hoof; Juda is my veldheerstaf.
Afrikaanse Bybel 1933/1953