A A A A A
Psalms 60
6
Vir dié wat U dien, het U ’n vaandel gehys, ’n versamelplek teen die boogskutters. Sela
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
U het 'n vlag in die lug gehou vir ons, vir die mense wat vir U dien, U het gesê ons moet wegvlug van ons vyande.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
U beskerm almal wat by U kom wegkruip. U spaar almal wat U dien se lewe. U beskerm hulle teen hulle vyande.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Trek tog u dienaars saam onder u vaandel dat hulle veilig kan wees teen die boog van die vyand. Sela
Afrikaanse Bybel 1983

6
U het aan die wat u vrees, 'n banier gegee, om te vlug vir die boog! Sela.
Afrikaanse Bybel 1933/1953