3 |
U het ons verstoot, o God, ons verdediging afgebreek. U was vir ons kwaad; herstel tog u guns oor ons. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
O God, U het ons weggestoot, U het ons gebreek. U was kwaad vir ons. Maar U moet dit weer goed laat gaan met ons. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
God, U het ons van U af weggestoot! U het ons in stukke geskeur toe U baie kwaad vir ons was. Maak asseblief weer soos voorheen die lewe vir ons mooi. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
U het ons verstoot, o God, ons uitmekaar geskeur. U was kwaad vir ons. Laat dit tog weer met ons goed gaan. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
o God, U het ons verstoot, ons vanmekaar geskeur; U was toornig; herstel ons! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|