A A A A A
Psalms 60
2
***
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Dit was toe Dawid oorlog gemaak het teen die Arameërs van die land Mesopotamië en die land Soba, en toe Joab teruggekom het en 12 000 Edomiete doodgemaak het in die Sout-vallei.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
***
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
na aanleiding van sy geveg teen die Arameërs van Mesopotamië en die Arameërs van Soba toe Joab twaalf duisend Edomiete in die Soutvlakte verslaan het.
Afrikaanse Bybel 1983

2
Toe hy oorlog gevoer het teen die Arameërs van Mesopot mië en die Arameërs van Soba, en Joab teruggekom en die Edomiete verslaan het in die Soutdal, twaalf duisend.
Afrikaanse Bybel 1933/1953