A A A A A
Psalms 60
12
Het U ons verwerp, o God? Sal U, o God, saam met ons leërs opruk?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
O God, U het ons weggestoot, U self het dit gedoen, U gaan nie saam met ons soldate wanneer hulle oorlog gaan maak nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
God, U het ons van U af weggestoot. God, U lei en beskerm ons soldate nie meer nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
U het ons verstoot, o God, U trek nie saam met ons leërs uit nie, o God!
Afrikaanse Bybel 1983

12
Het U, o God, ons nie verwerp nie? En U trek nie uit, o God, saam met ons leërs nie. [ (Psalms 60:13) Verleen ons hulp teen die vyand, want die mens se hulp is ydelheid. ] [ (Psalms 60:14) In God sal ons kragtige dade doen, en Hy self sal ons vyande vertrap. ]
Afrikaanse Bybel 1933/1953