A A A A A
Psalms 60
11
Wie sal my lei na die versterkte stad? Wie sal my na Edom toe bring?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Wie sal my bring na 'n stad wat sterk mure het, wie sal my na Edom lei?
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Die Here se kinders het gesê: Daar is niemand wat ons kan help om ons vyande te verslaan nie. Hulle bly in sterk stede.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Wie sal ons na Edom toe lei, ons bring na sy versterkte stad?
Afrikaanse Bybel 1983

11
Wie sal my bring in die versterkte stad? Wie kan my lei tot in Edom?
Afrikaanse Bybel 1933/1953