A A A A A
Psalms 60
10
Moab sal my dienaar word en Edom sal my slaaf wees. Oor Filistea juig Ek as oorwinnaar.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
Die land Moab is vir My soos 'n skottel waarin iemand sy voete was. Ek neem die land Edom vir My. Ek skree omdat Ek die Filistyne oorwin het.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
Ook die gebiede rondom julle is Myne om daarmee te maak wat Ek wil. Ek het mag oor julle bure, Ek regeer oor hulle.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
Moab is tot my beskikking, Edom neem Ek in besit, oor Filistea juig Ek as oorwinnaar.”
Afrikaanse Bybel 1983

10
Moab is my waskom; op Edom werp Ek my skoen; jubel oor My, o Filist,a!
Afrikaanse Bybel 1933/1953