7 |
God vestig u troon vir altyd. Opregtheid is die septer waarmee u regeer. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
7 |
God het vir jou koning gemaak vir altyd. Jy regeer jou mense regverdig, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
7 |
U goddelike koninkryk sal vir altyd daar wees. U regeer regverdig. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
7 |
U troon, verhewe wese, staan vir altyd vas, met u koninklike septer laat u geregtigheid geskied. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
7 |
U troon, o God, is vir ewig en altyd; die septer van u koninkryk is 'n regverdige septer. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|